Kyk, hierdie twee is awesome. Ek het julle so baie geniet. Julle pas so mooi bymekaar en ek is kinderlik opgewonde om julle troue af te neem...

Ag, wat 'n pragtige gesin. Julle liefde vir mekaar is deuidelik te sien op die foto's, maar hoe dan anders? Dit straal! Mag julle me...

Hierdie is twee lekker mense. Ek het dit so baie geniet om julle af te neem. Julle is 'n bitter oulike couple en ek sien vreeslik uit na...