Basie & Marisa {engaged}

Ek was toe ek 19 was laas in Kirstenbosch, en wat 'n lekkerte was dit nie om hiedie pragtige paartjie af te neem in so mooie omgewing nie! Julle is 'n vrek oulike couple en ek kan sien julle is baie gelukkig. Sterkte met die laaste reelings vir die troue. Ek sien vreeslik uit om jul mooi dag vas te vang. Geniet die fototjies.
















You Might Also Like

0 comments