Vernon & Marizelle {engaged}

Van 'n oggend vol donderwolke en reen na die mooiste blou-lug-middag. Soos hulle se, as jy nie hou van die weer in die Kaap nie, wag 'n uur. Eks so bly ons het gehou by ons datum en dat die weer so mooi saamgespeel het. Vernon en Marizelle, julle is 'n vreeslike oulike couple en ek het dit baie geniet geniet om julle af te neem. Sterkte met al die reelings vir die troue. Ek sien erg uit om julle af te neem op julle groot dag!























You Might Also Like

0 comments