Die Nel gesin {family}

Ag julle is vir my so mooi. Dit was so lekker om julle af te neem en so ook vir my om klein Emmi te vier as deel julle gesin. Dankie vir 'n lekker oggend. Ek hoop julle geniet die foto's.

Psalm 128:3:"Your wife will be like a vine with much fruit within your house. Your children will be like olive plants around your table."












You Might Also Like

0 comments