Jaco & Elsje-Mari {engaged}

Kyk, hierdie twee is awesome. Ek het julle so baie geniet. Julle pas so mooi bymekaar en ek is kinderlik opgewonde om julle troue af te neem! Hoop julle geniet die foto's.

Foto's geneem in Riebeek Kasteel en Welgevonden.

Dankie Francel wat saam met my geneem het. Jy is 'n amazing regterhand!























You Might Also Like

0 comments