Basie & Marisa {wedding}

WOW! Ek was mal oor hierdie troue. Marisa het gelyk soos iets uit 'n tydskrif en die lig het so mooi saamgespeel vir my foto's die dag. Dankie dat julle my geneem het na die mooiste plekke om julle foto's te neem. Julle is een amazing couple en dit was vir my net 'n vreugde om julle te leer ken. Julle is so lief vir mekaar en so gelukkig en die foto's getuig daarvan. Mag julle 'n wonderlike lewe saam he. Hoop julle geniet die foto's.

Basie en Marisa het aangetrek en reggemaak vir hulle groot dag in Yzerfontein. Die troue was by Darling NG Kerk en die onthaal by Buffelsfontein.

Dankie Jako dat jy my gehelp neem het die dag. Jou oog is amazing en jy is voorwaar die beste regterhand.



































 















You Might Also Like

0 comments