Die Niehaus gesin {family}

Dit was 'n heerlike dag op Yzerfontein. Die lig was lieflik en daar was nie eers 'n seebriesie insig nie.
Julle is 'n pragtige gesin en julle liefde en vreugde vir mekaar is sigbaar in die foto's. Hoop julle geniet hulle!


















You Might Also Like

0 comments